HFM interhuis swem gala

HFM het die afgelope week sy Interhuis Swem-Gala  aangebied.  Die Wit-span was die wenners met 367 punte. Tweede was die Rooi-span met 328 punte met die Blou-span in die derdeplek met 240 punte. Die topswemmers tydens die geleentheid is op die foto van links: Senior Victor – Seuns – Johan Beszuidenhout (Blou-span), Senior Meisies – Victrix – Liandi Pienaar (Rooi-span), Junior Seuns Victor – Diehann Pretorius (Rooi-pan) en Junior Meisies – Victrix – Wilmien Schutte (Wit-span).