Laerskool Thabazimbi personeel

Laerskool Thabazimbi verwelkom 'n nuwe personeellid, me Anita Karemaker, wat haar onderwysloopbaan vanjaar by Laerskool Thabazimbi begin. Sy is in die Grondslagfase gr 2/61.
Laerskool Thabazimbi verwelkom ‘n nuwe personeellid, me Anita Karemaker, wat haar onderwysloopbaan vanjaar by Laerskool Thabazimbi begin. Sy is in die Grondslagfase gr 2/61.
Laerskool Thabazimbi die studente van Noord-Wes Universiteit verwelkom wat vir die by die skool besig is met hulle praktiese onderwys. Hulle is van links: Danell van Tonder, Jessica Jardim Goncalves, Stefan van Tonder, Suné van Tonder, Joanie van Staden en Lizaan Malan. Hierdie is almal studente in hulle derde jaar van opleiding.

Laerskool Thabazimbi verwelkom die drie nuwe eerstejaar studente. Hulle is Chenell van Wyk, Maryke Fourie en Yolandi Niemand.