Huweliksklokke

03-Micheal troue
Michael seun van Mike en Rozana Karemaker is getroud op 19 Desember 2015 met Anita dogter van Johan en Anelie van Tonder. Albei het skool gegaan op Thabazimbi en is albei nou leerkragte verbonde aan Laerskool Thabazimbi.