Huweliksklokke

03-Troue Jano en Mizane
Mizane Karemaker van Mike en Rozana Karemaker is getrou op 26 Sept 2015 met Jano Buitendag van Sanet Scheepers en wyle Nathan Buitendag. Albei was voorheen van Thabazimbi en vestig hul nou weer in Thabazimbi.