Huweliksklokke

03-Swanepoel troue
Jean-Luce Swanepoel, seun van Rina Jordaan, wat op 18 Nov 2015 met Cherize Swanepoel, dogter van Sanet le Roux, getroud is. Jean-Luce werk op Amandabult myn as ‘n Site Technician. Die paartjie bly op ‘n wildsplaas in die Thabazimbi distrik.