Dux leerling was natuurlik Marisna Frolich met haar 7 onderskeidings van Afrikaans 88%, Engels 87%, Wiskunde 91%, Lewensoriëntering 98%, Lewenswetenskap 89%, Fisiese Wetenskap 89% en Toerisme 90%. Haar gemiddeld was 90.29%Die ander leerling wat ook 7 onderskeidings verwerf het met die matriek eind eksamen was Elize Botha. Sy het Afrikaans 84%, Engels 82%, Lewensoriëntering 94%, Rekeningkunde 80%, Besigheidstudies 85%, Geskiedenis 84%, Lewenswetenskap 81%. Haar gemiddeld was 82.13%ZW van Deventer was as die seuns Lourier leerling vir 2015 aangewys.Leané du Plooy was as die dogters Lourier leerling vir 2015 aangewys.