HFM Interhuis presteerders

Hazel Kennedy is as die beste junior dogter baan atleet aangewys.

Die Witspan het uitgetree as die algehele wenners vir die Interhuis by Hoërskool Frikkie Meyer wat die afgelope week plaasgevind het.

Brendon Vermaak is as die beste senior seuns veld atleet aangewys met sy gewigstoot item. Hy stoot 16.97m en verwerf 906 APA punte.

Willem Thulare is vir die dag as die beste senior baan atleet. Hy het 110m hekkies in 15:00 gehardloop en verwerf 820 ASA punte daarmee.

Ananda Lategan is as die beste veld atleet (senior) aangekondig met haar gewigstood. Sy het 11.81m gestoot en verwerf 842 APA punte.

Stephenie Robberste is die beste senior dogters baan atleet. Sy het in die 100m in 17:80 gehardloop en het 668 in die ASA punte daarmee verwerf.

Anrich Basson is as die beste junior veld atleet aangewys.

Fannie Modimolo is as die beste junior baan atleet aangewys vir sy 100m item wat hy in 11:80 gehardloop het. Hy verwerf 730 APA punte.

Chane Ras is as die beste Junior dogter in veld aangewys, vir haar gewigstoot item. Sy het 11.23m gestoot en daarmee het sy 856 APA punte verwerf.