Elize Botha, leerling van HFM, het ook 7 A-simbole behaal met die 2015 Matriekeksamen.Marisna Frohlich verower die trofee vir die beste leerder in Waterberg nr 1! En het ook 7 Onderskeidings verwerf in 2015Lanie Snyman 9de in Waterberg distrik. Trots op die foto is Mnr Henco Smith Lanie Snyman en ons Hoof mnr Colin Campbell. Baie geluk!