2015 HFM Matriek skitter

02-HFM Matrieks Groepl
Hoërskool Frikke Meyer se 2015 matriek groep het voorwaar die skool trots gemaak. Hulle het van 168 leerlinge ‘n 98.21% slaagsyfer. 163 A-simbole waarvan twee leerlinge sewe A’s het (Marisna Frolich en Elize Botha), drie leerlinge ses A simbole het en 90 leerlinge slaag met Baccalaureus graadstudie.