Movember

50-Movember
Johan Pretorius en Johann Kotze het saam saam die baarde gegroei vir bewustheid teen kanker. Hul is regte boere en soms het die baarde gepla met die hitte, maar hul het uitgehou en dit aanhou groei vir die goeie doel.