Olimpiese Swemmer

48-Swem Dewside

Die Olimpiese swemmer, Gerhard Zandberg, het onlangs die Penguin Swemklub in Thabazimbi besoek en gehelp met ‘n naweek swemskool. In hierdie besige tydjie het hy ‘n breek geneem en Dewside Restaurant en brouery saam met sy gashere besoek. Hulle is op die foto voor van links: Miranda van Jaarsveld, Dawid Reynders en Rhoné Rheeders, afrigter by die Penguin Swemklub. Agter: Gerhard Zandberg en Charl van Jaarsveld.