Laerskool Thabazimbi Prysuitdeling

Die hooftoekennigs tydens die toekenningsfunksie op Dinsdag en Woensdag 10 en 11 November 2015 is as volg:

Die Dux leerling van 2015 is Stiaan Joubert.
Die Dux leerling van 2015 is Stiaan Joubert.

Sportleerders van die jaar is die volgende leerlinge voor toekennigs gegee: Ruvé Blaauw vir Netbalspeelster van die jaar, Chenéll Fouché vir Atleet van die jaar, Douw v.d. Walt vir Krieketspeler van die jaar en Megan de Aguiar vir Hokkiespeelster van die jaar.

Leerders wat 'n gemiddeld van 85% en meer gehandhaaf het vanaf gr 4 – 7 staan voor vlnr:  Hermien Potgieter, Dané Coetzee, Charlize Oberholzer en Petra Keyser. Eerste ry: Kayla v.d. Merwe, Ruvé Blaauw, Jannicka Coetzee, Michelle de Jesus en William Niemand. Tweede ry: Caronay Fouché, Z.W. Pienaar, Stiaan Joubert en Jaco Erasmus. Agter: Daniël v. Zyl, Anrich Basson, Wentzel Pauw, Cobus Marais en Daniël Lamprecht.
Leerders wat ‘n gemiddeld van 85% en meer gehandhaaf het vanaf gr 4 – 7 staan voor vlnr: Hermien Potgieter, Dané Coetzee, Charlize Oberholzer en Petra Keyser.
Eerste ry: Kayla v.d. Merwe, Ruvé Blaauw, Jannicka Coetzee, Michelle de
Jesus en William Niemand. Tweede ry: Caronay Fouché, Z.W. Pienaar, Stiaan Joubert en Jaco Erasmus. Agter: Daniël v. Zyl, Anrich Basson, Wentzel Pauw, Cobus Marais en Daniël Lamprecht.
Leerarea-Toekennings (Die leerder wat die hoogste gemiddeld in 'n graad vir 'n sekere leerarea gehad het ontvang hierdie toekenning. Slegs Graad 7 leerders ontvang hierdie toekenning. Die leerlinge is as volg: Odireleng Diale (Afrikaans Additional Language), Ruvé Blaauw (Lewensoriëntering), Kelebogile Mothlabi (English Home Language, Stiaan Joubert (Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Natuurwetenskap, Sosiale Wetenskappe, Tegnologie, Ekonomiese Bestuurswetenskappe, Kuns en Kultuur) en Lebo Moloi (English Home Language).
Leerarea-Toekennings (Die leerder wat die hoogste gemiddeld in
‘n graad vir ‘n sekere leerarea gehad het ontvang hierdie toekenning. Slegs
Graad 7 leerders ontvang hierdie toekenning. Die leerlinge is as volg: Odireleng Diale (Afrikaans Additional Language), Ruvé Blaauw (Lewensoriëntering), Kelebogile Mothlabi (English Home Language, Stiaan Joubert (Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Natuurwetenskap, Sosiale Wetenskappe, Tegnologie, Ekonomiese Bestuurswetenskappe, Kuns en Kultuur) en Lebo Moloi (English Home Language).
Kultuurtoekennings vir Junior en Senior fase staan as volg: Christoff Marx Junior Afdeling Musiek, Lieselotte Smit : Kultuurtoekenning vir Drama en Musiek, Jarianca du Plessis Junior Afdeling Drama en Petra Keyser Senior Afdeling Musiek.

Leerlinge wat die beste vordering deur die jaar getoon het is  Jennifer Badenhorst, Xavier Engelbrecht en Lanet Reichel.
Leerlinge wat die beste vordering deur die jaar getoon het is Jennifer Badenhorst, Xavier Engelbrecht en Lanet Reichel.
Getroue skoolbesoek van Gr 1- Gr 7 is Selkirk von Wielligh en Migael Smit.
Getroue skoolbesoek van Gr 1- Gr 7 is Selkirk von Wielligh en Migael Smit.
Die hoogste akademiese gemiddelde vir Graad 4-7 is as volg: Izandri Joubert Gr 4, Emma Stow Gr 6 en Recia Beukes Gr 5.
Die hoogste akademiese gemiddelde vir Graad 4-7 is as volg: Izandri Joubert Gr 4, Emma Stow Gr 6 en Recia Beukes Gr 5.