VLU Strewe afsluiting
November was afsluitingsmaand by Strewetak en hulle het ‘n heerlike oggend saam met Soritzy gehad wat waar hulle bederf os met al Kalahari se nuwe produkte. Daarna is hulle op egte Isebel style getrakteer met n ete!! Dankie vir almal se bydrae vir hierdie jaar!!
