Dwaalboom karate klub prysuitdeling 2015

47-Dwaalboom Karate
Dwaalboom Kofukan karate klub jaarlikse prysuitdeling 2015 is gehou 14 November 2015 en op die foto staan die prys wenners vlnr agter: Francois Stemmet beste karateka 2015, Donovan Will Afrigter, Monja Geldenhuys Beste Beginner 2015 en Erich Drawe Perseverance 2015. Mddel: Reece Booys Doelgerigte deelname 2015, Chante Nell bo 10 jaar karate ka van die jaar 2015, JP Geldenhuys Doelgerigte deelname 2015, Fransume Prins onder 10 jaar karate ka van die jaar 2015, Danika Stephansen Doelgerigte deelname 2015 en Nathan Mushonga Doelgerigte deelname 2015. Voor Links: Kristin Damons Doelgerigte deelname 2015, Elri Herholdt Perseverance 2015 en MiKayla Nel Doelgerigte deelname 2015. Enige navrae kontak sensei Donovan Will 0828200153.