Belydenis katkisante

47-Gref Belydenis
Die belydenis katkisante van die Gereformeerde Kerk Thabazimbi wat onlangs hul belydenis van geloof afgelê het is van links: Kenneth Boy, Maartin Venter,Shaun Steenkamp, ds Neville Boy, Marlize du Plessis, Danielle van Loggerenberg, Anneke du Plessis, Anja Buitendag en Nikita Jansen.