23 A’s vir Lieselotte

23 A’s vir Lieselotte Smit van Laerskool Thabazimbi tydens die Thabazimbi Eisteddfod vir die volgende afdelings: sang, drama, instrumentaal, dans en skryf van gedigte waarin sy onderskeidelik agt A++ en afdelingswenner gekry het, vier A++, agt A+ en drie A’s. Baie geluk.

47-Eistedfodd