Laerskool Koedoeskop hoofleiers

46-LS Koedoeskop leiers
Die leiers en Hoof-leiers van Laerskool Koedoeskop is aangewys. Hulle is op die foto (in geen volgorde): Hoof dogter- Tanya Riekert, Hoof seun- Calvyn Du Toit, Onderhoofleier- Taylor De Beer, Onderhoofleier- Jonathan Lehman, Merenshia Joubert, Lerato Kgonoti, Marinette Vos, Xander Steenkamp, PJ Smit en Zoë Smith.