NEOS leerlinge skitter

Neos Christian School often take students on insightful field trips in order to give them the opportunity to learn about nature and relationships outside of school. On Tuesday, 20 October, some students went on a field trip to the Elephant and Monkey Sanctuary in Hartebeespoort. There with Simba and Sam as their guides, they learned about the different species of monkeys who were previously in captivity and were being rehabilitated. They also got to interact with and feed the elephants. They all enjoyed it and it was an experience to remember.  Students love the fieldtrips which the school organize for the on a quarterly basis.  On the photo are some of the 22 students who attended the fieldtrip feeding and interacting with the elephants.

Marco Myburgh het op Saterdag 24 Oktober tydens die top 30 uitnodigings byeenkoms, aangebied deur die Universiteit van Noordwes (PUK) geskitter. Marco het die 400m seuns 0/15 gewen met al die top atlete van Suid – Afrika teenwoordig.  Die wedloop is gehardloop in ‘n baie sterk wind maar Marco het nogtans ‘n wen tyd van 50,50(elektronies) behaal.  Die PUK rekord van 50,48 sou defenitief gebreek kon word as die weersomstandighede dit toegelaat het. Die byeenkoms is deur die atlete van Helpmekaar Kollege gewen met meer as 40 skole se top atlete teenwoordig. Neos wens Marco geluk en is voorwaar trots op hom.

Joané Nel van Neos is die afgelope Saterdag as SACSSA se nationale 0/9 skaakkampioen aangewys. Sy het ses uit ses van haar wedstryde gewen tydens die ternooi wat in Roodepoort plaasgevind het. Haar broer Edwin Nel en Hitkatekile Baloyi het onder andere albei ook 4de plekke behaal tydens die ternooi. Geluk aan die knap skaak speleers.