HFM Matriek Top tien vir die derde kwartaal

45-HFM Gr 12
Voor vlnr staan die Graad 12 Akademiese groep: Mnr CA Campbell (hoof), me Rentia Erasmus (graadhoof), Gerdri Eloff (82.57%) Elize Botha (83.43%) en Sebongile Hlobi (80.14%) Agter: Riaan Pieterse (83.14%) Leane Du Plooy (79.43%) Lanie Snyman (84.0%) en Me Marthie Boshoff (Akademiese Hoof). Afwesig: Sime Greyling (81.86%) Dellanise Vorster (82.86%) Eugene Olivier (83.29%) en Marisna Frohlich (88.57%)