Die top presteerders is aangekondig en hulle staan vlnr: Anina de Swardt (Gr. 4) Gemiddeld 85,8%, Talita de Swardt (Gr. 5) Gemiddeld 94,7% en Anica Goosen (Gr. 7) Gemiddeld 88,1%.Bosveld Akademie het hulle 2015 hoofleiers aangekondig met hulle Loerieraand verlede week. Op die foto is Floris van Zyl en Talita de Swardt.Die Dux Leerling en Ambassadeur van die jaar (2015) is Anica Goosen.