Aerobics saam teen Borskanker

45-Aerobics 1
Die 07:00 Aerobiese klas by Active Life Gym, het Vrydagdag 30 Oktober, pienk aangetrek ter bewusmaking van Borskanker-Maand (Oktober). Saam met die groep is Moksie (wat steeds borskanker oorleef – heel links op die foto) en Bee wat dieselfde dag haar verjaarsdag gevier het. Op die foto is voor: Alet en Marieta. Middel: Elanie,, Chrissy, Pieter (Kwê), Marien, Bee en Lizzy. Agter: Moksie, Annelie, Bessie, Emma en Lizelle. Afwesig op die foto: Sanet (iemand moes die foto neem).