Laerskool Thabazimbi Lees en skryf Kompetisie

44-LS Dwaalboom Kompetisiewenners
Twee leerlinge van Laerskool Dwaalboom het aan die Provinsiale lees en skryf kompetisie vir graad 3 leerders, wat 23 Oktober, te Polokwane gehou is, deelgeneem. Hulle het onderskeidelik 1ste en 2de gekom in hulle afdelings. Hulle is van links op die foto Anke Stephansen, 1ste met die skryfwerk, en Leané Van der Byl, 2de met die leeskompetisie.