Laerskool Platina Sport, akademie en kultuur prestasies

Twee leerlinge van Laerskool Platina het gekwalifiseer om aan Chessa se SA - kampioenskappe deel te neem hulle is op die foto Dean van Staden Graad 7 (links) en Alex Kruger - Graad 2.
Twee leerlinge van Laerskool Platina het gekwalifiseer om aan Chessa se SA – kampioenskappe deel te neem hulle is op die foto Dean van Staden Graad 7 (links) en Alex Kruger – Graad 2.

44-Platina kultuur

Laerskool Platina tydens die “Reading & Writing? – kompetisie, wat deur die Departement van Onderwys aangebied word, baie goed presteer en Rubina Hussain (links) word as Provinsiale wenner aangekondig in die Engelse kategorie vir kreatiewe skryfwerk en Kopano Makgae word as naaswenner in die Engelse lees afdeling aangewys. Spesiale dank word gerig aan Ewert de Beer van Mawala Lodge om dankie sê vir die Boskamp.