Laerskool Koedoeskop

Shanel Furstenburg van Laerskool Koedoeskop, dogter van Swys en Sanet Furstenburg, het aan die finaal van die Provinsiale rondte van die Graad 3 Wiskunde kompetisie in Polokwane deelgeneem. Shanel het die beste punt vir die toets behaal, en is as die Limpopo wenner bekroon.