Laerskool Van Wykskraal presteer by Eisteddfod

Jené Low (A+), links, en Ankebé Els (A+), van Laerskool Van Wykskraal wat in die kunsafdeling presteer het.

Laerskool Van Wykskraal op Makoppa het tydens die afgelope Thabazimbi Eisteddfod gewys dat hulle nie ‘n duit vir die groter skole hoef terug te staan nie, veral as dit by die Poësie-afdeling kom. Op die foto is vlnr: Tiaan Peyper (A++ asook afdelingwenner), Twana Nel ( A++) en Henry Lynn (A++ asook afdelingwenner)

Laerskool Van Wykskraal het heelwat inskrywings in die Kunsafdeling gehad. Hulle is agter van links: Riané de Villiers, Nathan Keeny, Ankebé Els, Adri van Reenen, Ingemari Briel en Lynette Steenekamp. Voor: Marjoné Mostert, Eunice du Plessis, Kian Coetzee, Elrike Renken en Leili Steenkamp.