HFM Color Festival

43-HFM kleur 1
‘n “COLOUR FUN FESTIVAL” is op Donderdag 15 Oktober by die skool se rugbyvelde gehou. Dit was die derde laaste aktiwiteit waaraan die Matrieks ook deel kon hê voor hul eindeksamen. Die laaste formele aktiwiteit vir die jaar was die Matriekprysuitdeling en Matriekdiens Donderdag 22 Oktober. Die colour splash/fun was n groot sukses, en almal het dit baie geniet. Die hoof mnr Colin Campbell was behoorlik toegetakel deur die kinders.