Dwaalboom Karate uitslae

43-Dwaalboom K
Dwaalboom Kofukan karate klub het Saterdag 17 Oktober 2015 deelgeneem aan Hawk eye karate challenge in Brits. Die Hawk eye karate challenge word twee keer per jaar gehou tussen Rustenburg, Dwaalboom, Thabazimbi en Brits. Dwaalboom karate klub se prestasies is soos volg: Vlnr agter: Francois Stemmet 2de plek Kata; JP Geldenhuis 2de plek Kumite ; Donovan Will afrigter , Chanté Nell 1ste plek kata, 1ste plek Kumite en Monja Geldenhuis 2de plek Kata,2de plek Kumite.Voor: Elri Herholdt 2de plek Kata,2de plek Kumite; Micheila Nell deelname ; Fransumé Prins 1ste plek kata, 1ste plek Kumite ; Danika Stephansen 3de plek Kata en Kristen Damons 3de plek Kumite en heel voor Reece Booys 3de plek Kata ; 2de plek Kumite.