44 Jaar reunie

43-Reunie foto
Gedurende die naweek van 11 & 12 September 2015, het die 1971 matrieks van Hoërskool Frikkie Meyer hul 44 jaar reunie gehou te Legadema lodge in die Vaalwater omgewing. Almal het heerlik saam gekuier, gelag en toe dit weer groet tyd was, ‘n traan gestort. Op die foto voor vlnr: Dawie Wallis, Ronel Snyman (du Plessis), Godfried Kotzè, Adri Raath (van Wyk), Maria Coetzee (Cecchi), Hermien Green (Joubert) en Nonnie Pistorius (Steenekamp). Tweede ry: Charles Buitendag, Johan Dier Schoeman, Ampie le Roux (oud onderwyser), Grietha Kruger (Oosthuizen), Nelie Booyens (vd Linde), Anita Heyman (Bezuidenhout), Magda Booysen (vd Berg) en Manie Booysen. Derde ry: Attie Snyman, Annelie van Heerden (Lee), Wielie van Wyk, Petrus van Wyk, Kotie Jacobsz (Briel) en Petra Haasbroek (Aspeling). Agter: Frik van Deventer, Fritz van Zyl, Alida van Schalkwyk (Cilliers), Julius Erasmus, Vienie Reis (van Vuuren) en Tom van Dyk. Inlas foto links Flip de Beer en inlas foto regs Stephan Vosser.