Kaleidoskoop nou oppad na Thabazimbi
MAKOPPA – Na twee aande wat konsert gehou is by Laerskool Van Wykskraal in Makoppa, bring hulle nou hul eie produksie van “Kaleidoskoop: die Revue ook na Thabazimbi.
Kaleidoskoop word op 21 Oktober 2015 in die NG Kerksaal om 18:30 aangebied en bied vermaak vir oud en jonk.