L/S Koedoeskop Krieket

Gustav Grobler  van Laerskool Koedoeskop is gekies vir die Limpopo Verre Noord Bokkie span wat gedurende die Oktobervakansie aan ‘n toernooi in Vereeniging gaan deelneem.

Jonnathen Leehman (links) en Gerdro Grobler, twee krieketspelers van Laerskool Koedoeskop is gekies om deel te neem aan die Limpopo “T20 challenge” in Tzaneen.