HFM Jukskei

38-HFM Jukskei 1
Die volgende leerders is gekies om aan die Bondedag vir Limpopo te gaan
deelneem te Boksburg op eerskomende Saterdag 19 September 2015. Hulle staan op die foto vlnr Voor: Mnr Colin Campbell (Hoof), Nikita Heunis, Veruschka Pretorius, Chantelle Meyer, Muchelle van der Sandt en Mnr Gerhard Booyens (Afrigter). Agter: Theunis Pretorius, Louis JAneke, Brendan Heunis, Johan Liebenberg. Afwesig: Ons Matrieks wat eksamen skryf: Devin Roelofse, Morne Labuschagne en Anrich Swart. Foto geneem deur Annebelle Tromp.