93ste Verjaarsdag

Hantie Steenekamp het op 28 Augustus 93 geword. Hier is sy saam met haar familie op die foto agter vlnr: Machiel Steenekamp (seun), Hantie Botha (Steenekamp, dogter) en RW Steenekamp (seun). Voor sit Annie Hoskin (suster), Hantie Steenekamp (93)en haar broer MJ van der Berg.