Skaaktoernooi te Bosveld:

Skaakspelers van Laerskool Koedoeskop is van lings agter: Gerdro Grobler, RW Furstenburg, Gustav Grobler, Henkie Botha en Mico Terblanch. Voor: Marga Terblanch, Nicolaas Cohen, Nia Naude, Shanel Furstenburg en Ewan Vorster.

Die volgende spelers van Laerskool Koedoeskop was bordwenners tydens ‘n skaaktoernooi wat Woensdag 2 September te Laerskool Bosveld aangebied is.
Seniors -A: Mico Terblanche, Gerdro Grobler en Henkie Botha. Gustav Grobler wen 4 uit 5 en RW Furstenburg wen 2 uit 5 van hul wedstryde.
Juniors -A: Nia Naudé, Nicolaas Cohen, Shanel Furstenburg, Marga Terblanche en Ewan Vorster