Loslitdag vermaak

Post Net op Thabazimbi het ook nie op hulle laat wag nie en met die briesie van die Blommekinders saam met Loslitdag die lente binnegegaan.

Die afgelope Loslitdag het hierdie ou weer vir groot glimlagte in die dorp gesorg. Hier op die foto is die span van 2 Dye For haarsalon. Die wye oop glimlagte spreek boekdele. Namens almal wat deelgeneem het aan hierdie dag wil “sy” vir almal dankie sê vir hulle bydraes. “Sy” glo julle bydraes het net sulke groot glimlagte ontlok by hulle wat baat vind by hierdie aksie.