Bosveld Akademie hou High Tea saam met Gerrie Pretorius

THABAZIMBI – Bosveld Akademie het vir Gerrie Pretorius gehelp om sy nuwe CD: Bring die Liefde Terug, bekend te stel deur ‘n High Tea aan te bied op Saterdag 5 September. Almal wat die funksie bygewoon het, het dit baie geniet. ‘n Spesiale woord van dank aan Karlien Strydom vir haar bydrae tot ‘n genotvolle oggend en pragtige funksie. Bosveld Akademie wil ook graag baie dankie sê aan al die borge.

Henriette Botes (Gas spreker) Gerrie Pretorius, Karlien Strydom (Bosveld Akademie/Organiseerder)
Henriette Botes (Gas spreker) Gerrie Pretorius, Karlien Strydom (Bosveld Akademie/Organiseerder)