Laerskool Koedoekop Hokkie

Laerskool Koedoeskop het hul 14de hokkiedag aangebied en dit was weereens ‘n groot sukses en elke deelnemer het dit geniet. Hierdie vriendskaplike Hokkietoernooi bied elke leerder die geleentheid vir vriendskaplike kompetisie en sowat 350 hokkiespelers het aan hierdie dag deelgeneem. Die skole wat die dag ondersteun het was Laerskole Thabazimbi, Bosveld, Platina, Warmbad, Ellisaras, Vaalwater en Marble Hall. Koedoeskop se o/13 Seuns wen hul liga en Koedoeskop se o/13 dogters het die hokkie dag gewen.

Die o/13 Seuns speel teen o/13 Dogters. Die o/13 dogters het die wedstryd gewen en is daarmee ook as die wenspan van die dag aangewys.

Koedoeskop se o/13 dogters hokkiespan is van links agter: Kay-lee Pienaar, Jodi-lynn de jonge, Taylor de Beer, Lerato Kgnoti, Zoe Smit, Juf Geraldine, Joanita du Toit en Anika van der Sandt. Voor: Tanya Riekert, Bianca de Kock, Marinette Vos en Sune Meyer

Koedoeskop se o/13 seuns hokkiespan. Hulle is van links agter DeWet Viljoen, Aubrey Pieterse, Ian Botha, Calvyn Du Toit en Christiaan Potgieter. Middel: AJ Sieberhagen, Quinten Steenkamp, Gustav Grobler en Xander Steenkamp. Voor: Jonnathen Leehman, Xander Schoeman en Divan Schoeman.

Die o/7 Minihokkiespan van Laerskool Koedoeskop.