Blou Bulle Rugby Speler

36-Strauss R
Chrizaan Strauss, ‘n leerling van Hoërskool Frikkie Meyer het die afgelope vakansie die O/18 Cravenweek Blou-Bulle verteenwoordig te Stellenbosch. Hy het ook laasweek provinsiale klere verwerf vir O/17 Sewes Rugby Limpopo Blou-Bullespan. Op hierdie stadium is dit onbekend wanneer die volgende toernooi aangebied gaan word.