Sport Twee van Laerskool Koedoeskop deur na Krieket-proewe September 2, 2015 kwevoel Vier leerlinge van Laerskool Koedoeskop het Saterdag 22 Augustus te Laerskool Warmbad aan die Waterberg krieket-proewe deelgeneem. Twee van hulle is deur na die volgende rondte proewe. Hulle is op die foto Gustav Grobler (links) en Gerdro Grobler. Related