Strewe vergadering

Erica Welgemoed wens vir Susan Roets geluk met haar verjaarsdag.

Die VLU Strewe Tak het vergadering op 17 Augustus by die NG Kerksaal Makoppa gehou waar hulle kom toespreek het oor testamente. Hulle het ook Papawersaadring koeke gemaak, soos gesien op die foto en  met die kompetisie het Magda Lotter die hoogste punt gekry.