Skaakspanne vat mekaar aan

Op die foto is die spelers wat die bonjala-Skaakunie span gaan verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe by die universiteit van Kaapstad vanaf 3-11 Januarie 2016 is: Nicolaas Cohen, PJ Cohen, Leandrie Cohen, Mico Terblanche, Marga Terblanche, Shanel Furstenburg en Nia Naude.

KOEDOESKOP – Laerskool Koedoeskop se Seniors en Junior skaakspanne het Woensdag 19 Augustus aan hul jaarlikse skoleskaaktoernooi tuis deelgeneem. Hulle het teen Laerskole Platina, NEOS Thabazimbi, en Bosveld deelgeneem. Koedoeskop se leerlinge se harde werk is beloon met die gemiddeld van 75% wedstryde gewen.
Die Bordwenners was:
Seniors: Gustav Grobler, Gerdro Grobler, Henkie Botha, Cornel Riekert en Tanya Riekert.
Juniors: Nia Naude, Nicolaas Cohen, Shanel Furstenburg, Marga Terblance en Evan Forster.
Juniors ope: Wian de Beer, Marione de Beer, Frans Kalp en Leandrie Cohen.