Mini-Krieket dag by Laerskool Koedoeskop
Laerskool Koedoeskop het Saterdag 22 Augustus ‘n Mini-Krieketdag aangebied. 150 kinders van Laerskole Vaalwater, Van Wykskraal, Platina, Unita’s en Bosveld het die dag bygewoon. Elke spelertjie het ‘n sertifikaat en lekkergoedpakkie ontvang.