Laerskool Van Wykskraal – Eisteddfod 2015

Redenaars leerlinge staan hulle v.l.n.r.: Leili Steenkamp (A+), Twana Nel (A+) en Kian Coetzee (A++, Afdelingwenner).

In die instrumental staam hulle Leili Steenkamp – Klavier (A & A+) en Henry Lynn – Kitaar (A+).

Laerskool Van Wykskraal het Solosang deelnemers gehad aan die Kunste Eisteddfod die afgelope week, hulle staan agter vlnr:  Elrike Renken (A++, Afdelingwenner), Twana Nel (B+), Ankebé Els (B+), Cecilia Radijo (A+) en Lynette Steenekamp (A++). Voor: Chezelle van der Merwe (A++), Eunice du Plessis (A), Anke Renken(A+) en Anisher Nhira (B+).