Huweliksklokke

35-Trou foto
Felicia Mathewson, oudste dogter van Carel en Caroline Mathewson en JD Dorman, jongste seun van Riaan en Kotie Dorman het op 8 Augustus 2015 in die huwelik getree op Ra-Molopo Lodge en Wildsplaas in die Rooiberg omgewing. Ds. Johan Marais van die NG Gemeente Thabazimbi het hulle in die huwelik bevestig. Die paartjie is woonagtig in Thabazimbi.
Fotograaf: Mari Engelbrecht (083 998 7374)