Thabazimbi Kunste Eisteddfod

Kitaar Duet ontvang Gerdie du Plessis Gr 8 en Lize-Mari Rossouw Gr 8 A++(94%) vir hulle duet by die Kunste Eisteddfod.

In die Klavier UNISA Gr 5 afdeling het Irene Marais Gr 9 A++ (90%) ontvang.

In die Klavier Solo afdeling het  Lieselotte Smit Gr 5  A++(92%), Dimion Visser Gr 3 A++(92%) en Helena Marais Gr 4 A++(92%) ontvang, saam met Rita Volsckenk.

Die Marimba Orkes van Laerskool Thabazimbi olv Cecile Venter verkry A++ (90%) met die Kunste Eisteddfod 2015.