NTK Inkleurkompetisie HFM

Op die foto’s vlnr:  Mnr Ockert Venter (Takbestuurder van NTK Thabazimbi), Jessica Cary-Smith (eerste), Ada Joubert (tweede) en mr Collin Campbell (HFM Skoolhoof)
Op die foto’s vlnr: Mnr Ockert Venter (Takbestuurder van NTK Thabazimbi), Jessica Cary-Smith (eerste), Ada Joubert (tweede) en mr Collin Campbell (HFM Skoolhoof)

Die NTK Inkleurkompetisie was gehou tydens die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou 30 Jul – 1 Aug 2015 en enige kind van ouderdomme Graad 8 – Graad 12 kon deelneem. Die wenners is 12 Augustus 2015 aangekondig by Hoërskool Frikkie Meyer.