Laerskool Koedoeskop presteer met kunste

KOEDOESKOP – Laerskool Koedoeskop se leerlinge het op 13- 15 Augustus aan Thabazimbi kunste Eisteddfod deelgeneem. Vir die drama afdeling is daar 9 A’s en 11 A+ en 7 A++. In hierdie afdeling was daar 2 afdeling wenners naamlik Gustav Grobler en Shanell Furstenburg. Die tweede afdeling was redenaars met 2A’s, 7A+ en 5A++. Hier was ook twee afdeling-wenners naamlik Nia Naude en Cornel Riekert. In die derde afdeling van dans is Nilita Janse van Rensburg wat afdeling wenner is met n A++.

Nog deelnemers van Laerskool Koedoeskop is agter: Mario Maritz, Amber James, Marinette Vos, Cornel Riekert, Amore Odendaal, Tanya Riekert, Gustav Grobler en Nelita Janse van Rensburg. Voor: Su-Mari du Toit, Anriette Vos, Annelise Slabbert, Gerdro Grobler, Zane de Beer en Carlyn Minnaar.

Leerlinge van Laerskool Koedoeskop wat aan die Juniors drama Afdeling deelgeneem het. Agter vlnr: Nia Naude, Alex Prinsloo, Evan Vorster en Shanell Furstenburg. Voor: Marga Terblanch, Gert Pretorius en Mariane Viljoen.

Frans Kalp Annelise Slabbert en Theomari de Nysschen wat ook aan die Eisteddfod deelgeneem het..

Laerskool koedoeskop se Redenaars is op die foto agter: Marinette vos, Gustav Grobler, Amore Odendaal, Tanya Riekert. Middel: Su-Mari du toit, Nelita Janse van Rensburg en Carlyn Minnaar Nia naude.Voor: Ewan Vorster, Cornel Riekert, Gerdro Grobler en Alex Prinsloo.