HFM revue presteer by Eisteddfod

HFM se Deja-vu Revue groep kinders was deel van die kunste Eisteddfod wat plaasgevind het die afgelope week. Hulle was met die Openings aand beoordeel op 11 Augustus en het 97% vir hul deelname verower.