HFM Matriek-Res games

Hoërskool Frikkie Meyer het hul jaarlikse matriek-res wedstryd gehad op 6 Augustus 2015. Die sokker se wedstryd was as volg aan die einde van speeltyd is beide spanne gelyk: 0-0 en met die uitskiet van doele (penalty shoot-out) het die matrieks 3 – 1 gewen met spankaptein Peter Malapane aan die voor tou.

Dié pom-pom meisies was orals te siene met die verskillende wedstryde of vir hulle span aan te moedig.

Die res span slaag daarin om konstant doele aan te teken en wen die wedstryd 26 – 17 met die spankaptein Vanessa Sherrard wat die voortou geneem het.

Vir die grootste deel van die wedstryd is dit op ‘n mespunt gebalanseer. In die tweede helfte word die wendoel deur die kapteine van die matriekspan, Anna Jordaan, aangeteken en die  matrieks wen die wedstryd 1 – 0.

In ‘n wedstryd wat baie gelykop was op papier, kon beide spanne daarin slaag om net met strafskoppe punte aan te teken. Die matriekspan loop aan die einde van die wedstryd voor met 6 – 3 en wen dus die wedstryd met die spankaptein Wian Koen aan die stuur.