WesEnterprises dra opleiding op die hart

WESenterprises dra hul werknemers se opleiding op die hart en onlangs was twee WES werknemers die geleentheid gegun om hul Hyskraan Lisensies te verwerf.  Op die foto handig, WES se Verkoopsbestuurder, Magriet du Plessis die sertifikate en lisensies vir Hyskrane Trok Kode F1A (geakkrediteer deur HWSETA) oor aan Sameul Leapheka en William Magane. Die toets is deur WHSE Konsultante uitgevoer.