Provinsiale wenners

Die tweede span het teen HS Ben Viljoen gespeel en in ‘n harde wedstryd toe die eindfluitjie blaas was die telling 1 elk. Toe word daar oorgegaan na die 8 sekonde uitspeel. 5 van elke span en die doelwagter, elke speler het dan ‘n kans om ‘n doel teen die ander span se doelwagter aan te teken binne 8 sekondes. Die spanning was baie hoog en ons het die wedstryd toe gewen met 4 teen 2.  Ons tweede span word toe gekroon as Limpopo wenners, baie geluk Juf. Lize Fouche en die tweede span.

Die o/14 A hokkiespan het ten HS Piet Potgieter gespeel. Dit was ‘n wedstryd wat van die begin gewys het dat die span wat hul kanse gaan gebruik die span is wat gaan wen. Na ‘n klipharde wedstryd wat elke speler sy beste gegee het het ons die wedstryd gewen met 1-0. Die o/14 span word gekroon as Limpopo wenners en gaan nou van die 12 – 15 Augustus aan die Noorvaal toernooi deelneem in Krugersdorp. Baie geluk aan o/14 en Juf Rentia Erasmus.